skakel-081966
 
top20btn

 Die Italiaanse polisie het twee beroemde Van Gogh-skilderye wat in 2002 uit ‘n museum in Amsterdam gesteel is, teruggevind.Dit was deel van miljoene euros se bates van die Camorra-mafiagroep van Napels waarop die Italiaanse polisie en aanklaers beslag gelê het.

 

 Die Verenigde Nasies het gewaarsku dat hongersnood-toestande in ‘n gebied in die noordooste van Nigerië waar militantes van die Islamitiese Boko Haram-groep ‘n terreurveldtog voer, binne die volgende jaar tot die dood van tot 75-duisend kinders kan lei indien hulle nie hulp ontvang nie.‘n Woordvoerder van die VN se kinderagantskap, Patrick Rose, sê meer as vier-miljoen mense word deur ernstige voedseltekorte in die gesig gestaar.

 

Twee van die drie voormalige senior amptenare van die Valke gaan hul na die hooggeregshof in Pretoria wend, nadat die minister van Polisie, Nathi Nhleko, steeds nie geantwoord het op hul versoek om geldelike bystand nie.Die voormalige hoof van die Valke, Anwa Dramat, die Gautengse hoof van die Valke, Shadrack Sibiya, en Lesley Maluleke het vanoggend in die landdroshof in Pretoria verskyn.

 

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2016 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na